Tell Us Your Experience
We value your feedback, view what others had to say
Karoo Birding Safaris het Plaas Secretaris besoek op n toer na die Kgalagadi. Ons was verras met die fasiliteite. Die verblyf is keurig en kan gebruik vir self catering of daar kan gereel word om op DBB basis te bly. Alles netjies skoon en die kos was uitstekend. Dis werkende plaas waar jy alles kan geniet van skape tot wild. Die voëllewe is fantasties en alhoewel nog in droë seisoen is 80 spesies in n dag aangeteken. Besonderse voels is Pygmy Falcon, White-backed & Lappet-faced Vultures, Violet-eared & Black-faced Waxbill, Fawn-coloured Lark, Black-chested Snake Eagle. Beslis n plek om aan te beveel.
Please wait...
get updated news & offers